Harissa is ’n geurige mengsel van speserye en kruie met lekker skop wat ons deur die warm tjips gemeng het. Sorg maar dat jy ’n biertjie byderhand het vir die brand.
Mossels in appelbier met harissaslaptjips en aïoli
Ingredients
Instructions